Kortliks:
Lees oor ons terreinsluiting en gedagtes oor grendelstaat hieronder.
Ons het die Verkennersklub geloods – ’n aanlyn-program vir kinders gedurende die grendelstaatperiode. Kliek hier om meer uit te vind: https://bit.ly/2RvQPsO
Nadenke oor ons Verkennersklub hieronder uit Andy se pen.
Ons nuwe poste word op Dinsdag, 14 April adverteer. Alle aansoeke gaan deur hierdie portaal: https://bit.ly/2wpjvfB
Ons ope dae is uitgestel, en ons sal herskeduleer na die grendelstaatperiode.
Klik hier om die volledige nuusbrief PDF af te laai.