Search
Close this search box.

Join our team

Joining the Green School South Africa team is for you if:

  • You are deeply interested in the learning journey of each child; you want to connect with children to make learning relevant and real.
  • You live a ‘green’ lifestyle; you love nature and want to be part of a movement that is pushing boundaries for the betterment of education.
  • You want to have creative freedom and be part of a collaborative, innovative team of educators.
  • You are a qualified teacher, your life demonstrates lifelong learning and you are curious and excited about developments in the education industry.

Below we list current vacancies. If we do not have any at the moment, please keep an eye on our website and social media pages where all vacancies are advertised.

Word deel van ons span

Om deel te word van die Groenskoolspan is vir jou as:

  • Jy geïnteresseerd is in die leeravontuur van elke kind, ‘n verhouding met kinders wil opbou en seker maak dat hulle leer relevant en eg is;
  • Jy ‘n “groen” leefstyl het, jy lief is vir die natuur en wil deel wees van ‘n beweging om onderwys te verbeter;
  • Jy kreatiewe vryheid wil hê en deel wil wees van ‘n span waar kreatiwiteit en innovasie ondersteun en vereis word;
  • Jy ‘n onderwyskwalifikasie het, jy ‘n lewenslange leerder is, en nuuskierig en opgewonde is oor verwikkelings in die opvoedingsindustrie.

Hieronder lys ons huidige poste wat beskikbaar is. Indien daar tans niks is nie, hou ons webtuiste asook ons sosiale media bladsye dop waar ons alle nuwe poste adverteer.

Vacancies | Poste

Vacancies in our Senior School team

We currently have the following vacancies in our Senior School team:

  • Mathematics for High School
  • English as Home Language for Middle and High School
  • Science for Middle School
  • Afrikaans, as either Home Language of Additional Language for Middle School and High School
Closing date: 25 May 2025
Starting date: 29 September 2025

Poste beskikbaar in ons Seniorskool span

Ons het tans die volgende poste beskikbaar in ons Seniorskool span:

  • Wiskunde vir Hoërskool
  • Engels as Huistaal vir Middel- en Hoërskool
  • Wetenskap vir Middelskool
  • Afrikaans as Huistaal of Addisionele Taal vir beide Middel- en Hoërskool
Sluitingsdatum: 25 Mei 2025
Begindatum: 29 September 2025

Cover teacher for High School Mathemetics

We are looking for a cover teacher for High School Mathematics to commence on 19 May 2025.

If you are interested, please send your CV to Celeste, our school secretary, at admin@greenschoolsa.co.za

Aflospos vir Hoërskool Wiskunde

Ons is op soek na ‘n aflosonderwyser vir Hoërskool Wiskunde om 19 Mei 2025 te begin.

As jy belangstel, stuur asseblief jou CV vir Celeste, ons skoolsekretaresse, by admin@greenschoolsa.co.za

Teaching practical

We love hearing from students who are looking to do their teaching practical at Green School. If you are interested, please complete the form below.

Proefondervinding

Ons is altyd opgewonde om van studente te hoor wat belangstel om hul proefondervinding by Green School te doen. As jy belangstel, vul asseblief die vorm hieronder in.