Our campus is located approximately 7 km outside Paarl in the Western Cape on the Simondium (R45) road. The site is nestled between spectacular mountains and surrounded by orchards and vineyards. Our seasons are distinct, with cold, wet and stormy winters, dry and hot summers, fresh green springtimes and autumns dressed in the most vivid colours!
Our buildings and gardens are spread over 8 hectares, which gives us enough space to grow our own food, have unique and individual learning neighbourhoods, a communal area and sports field.
The buildings have been designed to allow for a calming, balanced, grounded environment in which children are always visually and emotionally connected to the natural landscape.
Green School Suid-Afrika is ongeveer 7 km buite die Paarl in die Wes-Kaap geleĂ« op die Simondium (R45) pad. Die kampus pronk tussen asemrowende berge en word deur wingerde en vrugteboorde omring. Ons seisoene is onmiskenbaar met koue, nat en stormagtige winters, droĂ«, warm somers, vars, groen lente, en herfs getooi in die mooiste kleure!Â
Ons kampus strek oor 8 ha grond, wat ons genoeg ruimte gee om ons eie kos te groei, unieke en individuele leerbuurte vir kleuterskool, laer-, middel- en hoĂ«rskool te he, asook ‘n gemeenskaplike area en sportveld.Â
Al die geboue is ontwerp om ‘n kalm, gebalanseerde omgewing te skep waar kinders altyd visueel en emosioneel tot die natuurlike landskap verbind kan voel.Â
The Green School South Africa campus is spatially defined by Paarl Rock, the Drakenstein Mountains and Simonsberg. The spatial arrangement at a macro level is what inspired the space making at the site-specific scale, and down to the individual buildings and spaces between them.
The campus constitutes of various clusters of buildings, nestled in amidst orchards, vegetable gardens, meandering routes, landscaped terraces and spill-out spaces. A series of organic shaped âwerfâ walls weave the individual clusters of buildings into a coherent whole, creating a world of passageways and spaces for learners to discover. While waterbodies are connected with âlei waterâ channels that are gravity fed, both referenced from the vernacular, Cape Dutch Architecture. The positions of the different zones and buildings have been carefully considered, taking into account passive design principals, feng shui and the Living Building petals. The result being harmonious spaces where humankind and nature can reconnect.
To further enhance this idea, all buildings are constructed from naturally and locally sourced materials to integrate the object within its surroundings. These organic shaped buildings with large oversailing leaf-like roof structures, punched openings, bay windows, clerestory windows, textured screening elements, create enticing and playful spaces for children to engage and explore.Â
Green School Suid-Afrika, ân kontemporĂȘre, innoverende en omgewingsvriendelike kampus vir leerlinge van voorskool tot matriek, geleĂ« in die Paarlvallei,  word omring deur Paarlberg, die Drakenstein bergreks en Simonsberg. Hierdie makro konteks het tot n groot mate die vormgewing en ruimte-skepping van die ontwerp beĂŻnvloed. Saamgegroepeerde geboue, vrugteboorde, groentetuine, buitelig amfiteaters en ân doolhof, skep saam interessante tussen-ruimtes waar kinders kan speel en leer.âŻÂ
ân Netwerk van wandelpaadjies van herwinde boumateriaal, leiwater vore, lae werfmure van klip en kalk, verbind die verskillende geboue en buite ruimtes en bring die gevoel mee van ân reistog wat opwinding en nuuskurigheid ontlok. Deur die gebruik van verskeie materiale en argitektoniese elemente soos dekriet, kalk, werfmure en watervore word daar terug verwys na die omliggende kulturele landskap. Die materiaalgebruik, orientasie en passiewe ontwerpsbeginsels het die ontwerpe ook gedryf om gemaklike interne ruimtes te skep.Â
Al die elemente wat deelmaak van die Groenskool voldoen aan die âLiving Buildingâ vereistes, wat maak dat dit die eerste skool in Afrika sal wees wat diĂ© spesifieke sertifisering sal ontvang. Die kampus voldoen nie net aan die vereistes uiteengesit soos in die âLiving Building Challengeâ nie, maar ook aan die goeie energie kwadrante vanâŻfeng shui. Saam sorg dit vir harmonieuese ruimtes waar mens en natuur kan seevier.Â
Join the conversation
Copyright © 2021 Green School South Africa.
We are part of the global Green School network: greenschool.org  |  BALI |  NEW ZEALAND |  SOUTH AFRICA | TULUMÂ