Loopbane

Ons werf tans:

Nog onnies

Green School Suid-Afrika soek inspirerende individue wat passievol oor opvoeding is, deurentyd innoveer en na maniere soek om ’n liefde vir volhoubaarheid en lewenslange leer in leerlinge te kweek.

Ons leer vir volhoubaarheid en glo dat ‘n ander tipe opvoeding nodig is om vandag se kinders op die veranderde wêreld en ’n toekoms wat nuwe vaardighede gaan vereis, voor te bereid.

Sluitingsdatum: 18 Junie 2021

Stel jy belang?

Skool sekretaresse

Ons is op soek na iemand op wie se skoot ‘n lyfie vir sy mamma kan wag, wie ons Hoof kan help dagboeke en verpligtinge bestuur, wat nuwe gesinne van naby en ver kan verwelkom, wat daarvan hou dat alles georden en netjies is.

‘n Skoolsekretaresse is een van die mees spesiale poste in die wêreld, en as daardie persoon nie by die skool is nie, is almal so ‘n bietjie verlore.

Sluitingsdatum: 30 Junie 2021

Stel belang?

consectetur elit. dolor. ut id, neque. leo at